Judy Greer

Judy Greer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Judith Therese Evans
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judy Greer (gebore 20 Julie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 13 Going on 30 (2004), 27 Dresses (2008), Jurassic World (2015), en Ant-Man (2015).


Developed by StudentB